Dina Maternity | Karen Barnard Photography

Hierdie shoot was so ongelooflik lekker, ek was regtig lanklaas so opgewonde om ‘n sessie klaar te edit.

Dina straal net en sy besef nie werklik regtig hoe mooi/beeldskoon sy is nie.

Ek het vir Dina & Humphry op ‘n bewolkte oggend, in Witbank ontmoet by ‘n Franse styl huis wat net absoluut ongelooflik mooi is,

die dekor, die tuin, net alles is wow! Hierdie Maternity shoot sal veraltyd een van my gunsteling shoots wees.

Ek is absoluut mal oor die Franse styl van huise en dekor, ek het myself terdee geniet, ek wens ek kan altyd hier fotos neem.

Make-up artist: Reinette van Dyk, Rok: Vicky van Verlief, Assistent: Hester Stock, Blomme: Dina se ma

Ek wil ook die eienaars van die huis bedank dat hulle, hulle pragtige woning vir ons beskikbaar gestel het,

en basies free reign gegee het. Dit is ‘n wonderlike plek.

 

 

Visit Us On FacebookVisit Us On PinterestVisit Us On Instagram