Darius

Die klein mannetjie! Hy het so spesiale plekkie in my hart! Kiddie shoots is van my gunsteling fotos om te neem, ek is mos mal daaroor om die kinders net te laat “wees” Jy weet! “Just be…. a child” dan kry jy sulke fotos. Seuntjies is soveel pret, hulle hou defnitief nie daarvan as jy vir hulle sê wat om te doen nie.

Ek lag altyd so vir Darius as hy so “CHEESE” ek gaan hom nog reg train! Alles ma se skuld dat hy so wil cheese as hy my sien 😉 dis nou wat gebeur as jy mensies afneem vandat hulle basies uit die baarmoeder gekom het! Dis die beste gevoel om te sien hoe hierdie kiddies letterlik grootword voor my lens. Grootste voorreg, maak my hart bly en dankbaar.

Visit Us On FacebookVisit Us On InstagramVisit Us On Pinterest