Blog

Ricus se newborn shoot | Karen Barnard

My magtig maar die nuwe boetie in die Geel gesin, het vir my en mamma Marike besig gehou hoor! Soos alles in die lewe moet mens mos maar aanpas by die omstandighede, en in ‘n newborn shoot se geval, is die baba hier in charge! Ek is nogtans baie tevrede en verlief op die uitkoms van hierdie fotos, van hierdie gesin wat so ‘n sagte plekkie in my hart het. Aggg en wat kan ek sê van liefste Marco, hy […]

Continue Reading
Visit Us On FacebookVisit Us On PinterestVisit Us On Instagram